Wow dit is awesome !!! Ek lief lief lief !!
Search found 10 matches for Adele Meyer Smit
Oomblik vir altyd ( 40 ) - Mon 30 Jan 2012, 10:20 am
ode aan ʼn digteres - Thu 26 Jan 2012, 5:59 pm
Ja ek het gestem..dit is regtig 'n pragtige gedig..
en lekker gegiggel..oor alles en nog wat
Hosea's cry - Mon 19 Dec 2011, 9:14 pm
Sjoe dis diep kyk en diep voel hierdie ... dit is puik!
A girl’s first sexual experience - Tue 11 Oct 2011, 10:26 pm
Rudi, jammer oor al die lelike goed wat van jou gese is. Regtig skrikwekkend, partykeer maak 'n ou maar 'n blik oop en dan peul daar ook maar wurms uit. M.a.w. openbaar dit maar ook die harte van ander. Sjoe, ek sou graag van die lelike goed wat gese is wou uitwis sodat jy dit nie hoef te gelees het nie. Dit was eina lelik! Hierdie gedig is nie 'n favourite van my nie, maar ek respekteer jou as persoon en skrywer. Dan, sien ek dat jy dit moes geskryf het toe jy nog in jou vroeE 20 was, hardly iemand wat ander wil vertel hoe om hulle dogters groot te maak, net 'n jongman, met 'n jongman se persepsie.










