Search found 99 matches for Gerrit Hermens

Our destiny awaits... Ascend! - Tue 15 May 2012, 6:25 pm


I look upon the pale blue
of a nameless winter sky
as the day grows wrinkles
longer and longer still.
Not a wisp of cloud
above an eagle proud
soaring effortlessly on thermals
while the ground cools
in shaded pools
I remember a word so true,
by one never to die
for in my mind his eye twinkles
strengthening my will
as a beach of pure white pebbles:
“Beneath the wings of eagle’ soar
lie the world to the core
a gem of impossibilities
waiting on man’s abilities
to reach the heights of kings
with their scepters and golden rings
that rule with justice and love
and bow only to God above.”

©G. Hermens, 15-05-2012.

Gerrit Hermens

Melody of my delight - Sun 13 May 2012, 3:39 pm

The stars in the night sky
a likeness to thy glittering eye
and the breeze that rustle leaf
gently as the water-swayed reef
allow the Luna to reflect upon
as thy beauty in my heart: never gone,
for thou art queen eternally
of my pulse warm, finally!

Much obliged oh beautiful Gemstone
for upon my ears: thy angelic tone,
and to my heart’s delight
thy melody echo through my night.
Thou art grace amplified
and my love for thee shalt never subside.

©G. Hermens, 20-04-2012.

Gerrit Hermens

Flames of maturity - Thu 10 May 2012, 8:34 pm


If only I could flames frame
and mount on the wall
to light up the entire hall
and gaze upon the dancing beam
with the clarity of a blissful dream
and as the fuel burns away
and the ash lie thick, grey
perhaps then too my heart
shall become as a hart-
majestic and proud stance
deserving of a third and fourth glance
if only I could flames frame...

©G. Hermens, 04-05-2012.

Gerrit Hermens

Life, Light and Love - Sun 25 Mar 2012, 2:12 pm

Baie dankie! Very Happy

Gerrit Hermens

Life, Light and Love - Thu 15 Mar 2012, 5:50 pm

In the flower garden of your heart
butterflies flutter, never far apart
and they carry the perfume aroma
to the delight of He who gives Life.
I am but a gardener, humbly honoured
with the task of loosening the fertile soil
so your blooms may flourish
into a royal garden, oh duchess.

In the woods that is my heart
with beasts untamed, stalking the shadows,
the Light of God reaches through
the canopy of leaf vast, to leave
a patch here and a path there.
Here there is no breeze that tickles the leaves
only your song that sees them grow
into majestic giants, oh princess.

Plant your flowers in the heart of my woods
let me protect thy blooms,
let me caress their petals and stems
with gentle Love, oh queen.
By God’s grace I shall keep the beasts,
the monsters that threaten thy beauty,
at bay. With sword and shield I shall fight.
With kindness and compassion I shall love.

©G. Hermens, 14-03-2012.

Gerrit Hermens

Reis van my gees - Wed 08 Feb 2012, 1:51 pm

Baie dankie. Bly dit word so geniet!

Gerrit Hermens

Reis van my gees - Thu 02 Feb 2012, 3:44 pm

Very Happy

Gerrit Hermens

Reis van my gees - Wed 01 Feb 2012, 9:44 am

Was nie logged in nie... Laughing

Gerrit Hermens

Reis van my gees - Sun 29 Jan 2012, 3:35 pm

Wow! Baie dankie Adele, waardeer dit innig

Gerrit Hermens

Reis van my gees - Fri 27 Jan 2012, 2:54 pm

Vere strewe deur die skerwe
van my wese en vorm ‘n leuse
wat weergalm tot op my palm
wat vat aan die aanwysings vir die pad
die pad wat kronkel oor die aarde se karbonkel
en uiteindelik stop anderkant ‘n plat kop...

Die Vallei van Verlatenheid
het geselskap in my gees
dit strek oor die aarde
terwyl ek swerf oor dieselfde aarde
dieselfde stof wat hom toe waai
hou my padkaart aan die raai
as ek kniel op ‘n skurwe rots
en vra om Leiding
weg van lyding
maar slegs as dit Sy Wil is.

Gefusilleer word die profeet van gister
wat kreun en steun soos ‘n ou Lister
in ‘n nuttelose poging
om eer te verwerf
van dowe luisteraars
en blinde skares.

Soos Farao van ouds
is hul harte verhard
teen sy uitroepe
as ek kniel op die skurwe rots
en aanskou hoe hy swyg
nie een asem hyg
of wag
as sy laaste gaan
saam met die oostewind
wat nóg stof neerlê
op die vaal eensame oopte.

Moses se klei is verniel
soos menigte siel
wat vergete staan in ‘n duister grot
en desperaat gryp na Sy gebod
Sy gebod van Liefde bowenal
wat weer sweef oor die kruine en dal
onvoorwaardelik sag
en omhelsende prag
streel die plante aan die lewe
en die aarde begin te bewe!

My padkaart skeur in twee
soos die Voorhangsel, weer
en ek vind myself op die diep blou
en kom wat wou
die kleine visserskuit
hou geduldig koers onder in en bo uit
die grote waters van die aarde
dieselfde aarde wat ek nou oorkruis
en beluister sy geruis
as die son sy laaste strale
laat sing in hemelse tale
om tot ruste te bring
my hart, die see, polsende.

Die reis van my gees
sonder angs of vrees
loop in die groef
wat Hy getrek het in die sand
met Sy vinger.

©G. Hermens,27-01-2012.

Gerrit Hermens

Donkermaan in die bosveld - Tue 24 Jan 2012, 3:01 pm

Die môrelig wink
na ‘n nag van hart-sink
wat elke donker kol
in die maan se afwesigheid, vol
laat bewe het in angs.

Die môrester loer deur
die mis en doodskleur
van verganklikheid wat weergalm
in die krete van nagdiere, en bitter walm
van ‘n vars vangs.

Tande klapper in die winternag
‘n uitnodiging vir dít wat wag:
Die diere van nat-sweet-drome
en einde van Rome
se bou en koestering.

Gruwel gedagtes loer
selfs in gister se koffiemoer.
Die nag se koms was ondekbaar
maar die ontnugtering kant en klaar
in onheil-spellende lastering.

Onse God is heilig
by Hom is ons veilig
maar ons is gou om te vergeet
in ons begeerte en alles-weet.
Arrogante mens!

Nou lê jou hart
vol berou en smart
vlenters gekou
in repe gegrou
in die dier se pens.

Sidder o Predikers!
Julle wat julself sien as ons redders.
Jul nag is steeds duister
en die Nagadder fluister
beloftes van heuning.

Vas in sy verleidende greep
sy tong glad soos seep
streel hy jul eiegeregtighede;
vir jul gemeentelede
‘n seëning?

Dis donkermaan in die bosveld.
Waar nou is aansien en geld?
Vir jou eie siel dalk ‘n held?
Orion se skitter beld
is ver, nes jul skulderkenning.

Die Suiderkruis verklap géén rigting
of selfs effense verligting.
Nee, niks is Sy koninkryk
niks gesien of geruik,
ondersteun jul mening.

Julle, o wyse manne
met die sagte hande
Fariseërs van ouds
is vir die ondier ietsie souts
in die donkerste van nagte.

Dis donkermaan in die bosveld
Dis donkermaan in jul bosveld.
Kniel voor Hom wat heilig is
of jul ondergang is gewis.
Verwerp net mense-magte...

Nederigheid
en God-afhanklikheid
moet omhels word
met géén tekort.
Dis môre in jou hartveld.

©G. Hermens, 21-01-2012.

Gerrit Hermens

Fibriomyalgia - Tue 24 Jan 2012, 2:59 pm

Johnny Cash’s prison songs
en Koos du Plessis se melodië,
echo in my mind
terwyl ek hier lê.

Confined to a barely mobile shell
I ponder the relevance
of depression and solitude
in my deprived state.

Ek oordink die nostalgie
wat binne my beier
en die trane wat dreig
agter die sterk sluier.

Hope in abundance
rains down from His Hand
as I rocking-stand
swaying from side to side.

Hy het ‘n plan
soos altyd, ek weet
dit begin net bewe
in my siel wat hunker om te strewe.

Thy Will is all I ask
even if soon I have a casket,
of enigsins nog moet ly
vir U eer o Heer, graag!

©G. Hermens, 24-01-2012.

Elijah's Spring - Thu 19 Jan 2012, 5:44 pm

Nederig dankie!

Gerrit Hermens

Aorta ballade - Thu 19 Jan 2012, 5:43 pm

Baie dankie Louisa! Waardeer dit.

Gerrit Hermens

Aorta ballade - Mon 09 Jan 2012, 5:57 pm

Baie baie dankie dame! Waardeer dit!!


Back to top

Current date/time is Mon 21 May 2012, 4:10 am