• Post new topic

Like and Love It issues

Share

Admin
Admin

Location | Ligging: Gauteng
Posts | Bydraes: 40
Points | Punte: 122
Join date | Datum aangesluit: 2011-08-26
Age | Ouderdom: 47

Like and Love It issues

Post by Admin on Tue 24 Jan 2012, 12:08 am

Dear Friends in FreeStyle

There seems to be a lot of lost love amongst each other due to an unforeseen system glitch.

The only intention of Manage was to get votes for work that are admired by others and due to some users adding Love It to their polls an unpleasant situation was created. Whether there is Like or Love It makes no difference as this would in any case indicated that the work was appreciated and was voted for.

No one received a dislike so no votes was lost by anyone.

Please take note that FreeStyle management has decided to change all polls to Like and Love It. So it does not matter on which one you get votes, it will count towards your final score.

Those who used other pointing systems on their polls please note that your points have been stored under Likes.

Also please take note that because of the extension of the competition that all poll dates have been moved forward for voting until 28th February and all the polls are activated again, so please participate again.

We apologise for any inconvenience but have learned a great deal to avoid future issues like this.

Sproes Greetings
Administrator

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Like and Love It issues

Post by S.J. du Plessis on Tue 24 Jan 2012, 12:40 am

cheers Yeah!

Rudi Coetzer

Location | Ligging: Jakarandastad
Posts | Bydraes: 1037
Points | Punte: 2142
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-03
Age | Ouderdom: 45

Re: Like and Love It issues

Post by Rudi Coetzer on Tue 24 Jan 2012, 12:12 pm

reels en instruksies is daar vir n rede.
om links en regs wanneer n kompetisie reeds in volle swang is,reels te verander en aan te pas....is net nie aanvaarbaar nie.
dit help ook nie om Freestyle n goeie naam te gee nie.....om om vertroue in Freestyle se woorde en beloftes te vestig nie.
Dit maak dit ook unfair teenoor elkeen wat van die begin af by die reels gebly het(en hulle gedigte hiervoor reg en fair bemark het..ook binne die afsnydatum van 15 Januarie.....)
en eintlik is die kompetisie nou reduseer tot n groot grap.
EN elkeen kan maak nes hy smaak buite die reels.
nie net kom so persoon weg daarmee nie,maar die reels word sommer aangepas volgens wat hy gedoen het......
nice.
Dit is regtig jammer.
Sad
want ek het soveel verwagtinge gehad..oor die kompetisie,die bundel..en ook oor Freestyle.
Anyway.
Ek het my bydraes tot die kompetisie onttrek.
sou moerse nice wees om n gedig of twee in n koffietafel-boek te he/te kry.
Maar onder sulke omstandighede is die kool nie die sous werd nie.
al wat moes getel was Likes..soos deur julle self bepaal.
en om datums aan te skuif laat ook n slegte smaak in die mond....(maak nie saak watter redes voorgehou word nie..die speelveld was gelyk vir almal......en elkeen het effort ingesit om stemme te werf...teen 15 Januarie...)

Louisa van Vliet

Location | Ligging: Elsburg
Posts | Bydraes: 90
Points | Punte: 150
Join date | Datum aangesluit: 2011-11-04
Age | Ouderdom: 52

Re: Like and Love It issues

Post by Louisa van Vliet on Wed 25 Jan 2012, 9:36 pm

Ag weet jy, kan ons nie maar net aangaan met die kompetisie sonder al hierdie onaangenaamheid van een persoon wat heeldag en aldag oor klein onnodige goedjies moun nie.
Ek wonder partymaal of Rudy van homself hou, want daar is altyd iets waar oor hy moun.
Sorry maar ons ander gaan voort met die kompetisie. Moenie dat sulke onaangename mense naderhand maak dat freestyle glad nie meer wil bestaan nie. Ons geniet die afrikaans en alles wat daarmee saamgaan. En as daar nou foutjies intree, dit word reg gemaak.

Rudi Coetzer

Location | Ligging: Jakarandastad
Posts | Bydraes: 1037
Points | Punte: 2142
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-03
Age | Ouderdom: 45

Re: Like and Love It issues

Post by Rudi Coetzer on Thu 26 Jan 2012, 7:57 am

as jy kon somme maak sou jy nie die response gegee het nie.
en as jy dink dis onaangenaam,as mens vra dat daar by die reels gehou word,het jy duidelik n probleem.
daar was geen foutjies nie..elkeen wat deelneem en die poll opstel het dieselfde duidelik instruksies gekry.
anyway.
maybe moet jy net uit my hare bly.want ek raak nou gatvol vir jou wat my persoonlik aanvat oor jy issues het.
Kom ons vermy mekaar eerder.en los mekaar uit.
ek verkies vrede.

Claira Summers

Location | Ligging: Naboomspruit
Posts | Bydraes: 330
Points | Punte: 454
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-25
Age | Ouderdom: 37

Re: Like and Love It issues

Post by Claira Summers on Thu 26 Jan 2012, 7:12 pm

Ek is ook ongelukkig oor die aanhoudende probleme met die pol. Nou is dit weer like en dislike, wat op die aarde gaan aan mense. Dis in swak smaak en baie onprofesionele hantering van die hele stem sisteem.

Maak n besluit en bly daarby. Almal wat skryfkuns diep in hulle harte dra wil graag n kans het, maar as dinge so aangaan is dit defenitief nie regverdig nie.

Ek is teleurgesteld in die webtuiste. So uitgesien na n ware kans.


The Wisher

Posts | Bydraes: 1
Points | Punte: 1
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-25
Age | Ouderdom: 43

Re: Like and Love It issues

Post by The Wisher on Thu 26 Jan 2012, 7:28 pm

Ek is nou wel nie een van die digters nie. Ek volg alle gedigte wat geplaas is op freestyle. Geniet dit om die goeie opkomende digters se werke te lees. Want daar is nie regtig 'n mark vir ons taal se digwerk nie. En toe hier duik die kompetisie op. Elke dag volg ek dit want een van die digters is na aan my hart. Geniet meeste se werke. Mal oor ander sin. Paar nuwelinge kort skaafwerk maar almal is daar. En die kompetisie veroorsaak een argument op die ander. Met baie goeie meriete. Dit begin vir my voel of dit maar net soos daar buite gaan as dit lyk of 'n beginner 'n kans staan word die keuses verander. Agge nee man gedog almal het integriteit. Ek sluit af om te se Rudi, mal oor jou werke. Soms weird maar goed Moet ASB nie dat die kompetisie jou na ander webtuistes toe druif nie

Rudi Coetzer

Location | Ligging: Jakarandastad
Posts | Bydraes: 1037
Points | Punte: 2142
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-03
Age | Ouderdom: 45

Re: Like and Love It issues

Post by Rudi Coetzer on Fri 27 Jan 2012, 7:26 am

Claire,dinge is nou reggestel.
En volgens die oorspronklike reels.
Op alle openbare Sites duik maar probleme op..soms tegniese probleme,meestal issues tussen skrywers,ens.....
dinge wat net nie vermy kan word nie.(al voel mens meestal dis onnodig..)...
en meestal veroorsaak een persoon die spesifieke issues of probleme van elke geval.
alles is darem uitgesort en sanity het prevail.
wat n groot positief is.
ook vir die Bestuur van Freestyle.
Nou kan jy weer stemme werf!!!!
sterkte!
Very Happy


Last edited by Rudi Coetzer on Fri 27 Jan 2012, 8:00 am; edited 1 time in total

Rudi Coetzer

Location | Ligging: Jakarandastad
Posts | Bydraes: 1037
Points | Punte: 2142
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-03
Age | Ouderdom: 45

Re: Like and Love It issues

Post by Rudi Coetzer on Fri 27 Jan 2012, 7:27 am

Dankie Wisher...
Bly jy geniet die dig-en skryfwerk hier rond.
En dankie vir die ondersteuning.
Hoop jy like nog n lang tyd die kreatiewe skryfkuns en ander vorme van kreatiwiteit.
Mooi dag

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Like and Love It issues

Post by S.J. du Plessis on Sun 29 Jan 2012, 12:32 am

"Happy voting!!!" flower


Last edited by S.J. du Plessis on Wed 01 Feb 2012, 10:26 pm; edited 1 time in total

Rudi Coetzer

Location | Ligging: Jakarandastad
Posts | Bydraes: 1037
Points | Punte: 2142
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-03
Age | Ouderdom: 45

Re: Like and Love It issues

Post by Rudi Coetzer on Sun 29 Jan 2012, 9:32 pm

wel SJ..jyt genoeg tyd..so:gaan soek Votes!

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Like and Love It issues

Post by S.J. du Plessis on Sat 18 Feb 2012, 8:51 pm

...Ten spyte van alles, het ek nogtans die kompetisie geniet!!! I love you

Claira Summers

Location | Ligging: Naboomspruit
Posts | Bydraes: 330
Points | Punte: 454
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-25
Age | Ouderdom: 37

Re: Like and Love It issues

Post by Claira Summers on Wed 22 Feb 2012, 6:09 pm

Hello julle Freestylers.

Kan iemand se wanneer die kompetisie nou werklik sluit ? Ek is so besig met die trekery en huis soek dat ek nie kans kry vir hier kuier nie Sad maar as dit alles oor is en ons ingeburger is sal ek meer kom kuier.

Lekker week vir almal.

Torm

Location | Ligging: Donker Afrika
Posts | Bydraes: 249
Points | Punte: 440
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-16
Age | Ouderdom: 55

Re: Like and Love It issues

Post by Torm on Wed 22 Feb 2012, 6:38 pm

Die nuwe sluitingsdatum is 28 Februarie....maar dis skrikkeljaar...

Kommentaar voorlopig verwyder. Nie omdat dit nie waar was nie maar om die vrede te bewaar.


Last edited by Torm on Wed 22 Feb 2012, 10:15 pm; edited 2 times in total

Claira Summers

Location | Ligging: Naboomspruit
Posts | Bydraes: 330
Points | Punte: 454
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-25
Age | Ouderdom: 37

Re: Like and Love It issues

Post by Claira Summers on Wed 22 Feb 2012, 6:46 pm

Jy moet nie onttrek nie Torm, jou gedigte is pragtig. Dankie vir die datum, en ja dit klink vir my ook fishy. Maar ek weet ek kry my ou karige stemmetjies op die regte manier. Hoop als word regverdig beoordeel in elkgeval. Maar dit sal ek is baie positief. Sterkte ek hoop dat ons van joune daar sien. Een van my vriende wil net weet oor die gedigte stemmery want sekere gedigte kan mens nie stem nie, twee van myne bly elke keer in die slag as hy opgaan.

Maar anycase, hou goeie moed. Smile
  • Post new topic

Current date/time is Mon 21 May 2012, 4:39 am