• Post new topic

Naggesang

Share

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Naggesang

Post by S.J. du Plessis on Tue 24 Jan 2012, 12:25 am

Geloof is 'n duifie wat laatnag koer
want naguil se liggie skyn nog daar doer
dit gee hom hoop en hy begin sing
oor die nuwe dag wat sonskyn bring

Wie is ons om te sê ons glo nie meer
is die lewe só swaar, het ons só seer?

Kyk na die duifie wat laatnag koer
vir uil se liggie wat nog daar loer
hoopvol begin hy dan te sing
oor die ware Lig wat vrede bring

S.J. du Plessis © Augustus 2011

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Naggesang

Post by S.J. du Plessis on Tue 24 Jan 2012, 12:28 am

Ek sien sluitingsdatum was 15 Januarie...(my internet was af)...so ek vat maar 'n kans en hoop daar is nog geleentheid om skrywes vir publikasie te plaas. Wink

Admin
Admin

Location | Ligging: Gauteng
Posts | Bydraes: 40
Points | Punte: 122
Join date | Datum aangesluit: 2011-08-26
Age | Ouderdom: 47

Re: Naggesang

Post by Admin on Wed 25 Jan 2012, 8:05 pm

Hey,
Dit sluit 15 Februarie nou.

Louisa van Vliet

Location | Ligging: Elsburg
Posts | Bydraes: 90
Points | Punte: 150
Join date | Datum aangesluit: 2011-11-04
Age | Ouderdom: 52

Re: Naggesang

Post by Louisa van Vliet on Wed 25 Jan 2012, 9:29 pm

Pragtige gedig hoor.

Rudi Coetzer

Location | Ligging: Jakarandastad
Posts | Bydraes: 1037
Points | Punte: 2142
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-03
Age | Ouderdom: 45

Re: Naggesang

Post by Rudi Coetzer on Thu 26 Jan 2012, 3:17 pm

cute.
mens wil dit sommer sing.

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Naggesang

Post by S.J. du Plessis on Sat 28 Jan 2012, 11:57 pm

Dankie Louisa en Rudi...ag julle sit sommer 'n lied in my hart. Ja, sing...dan sing ek saam...(okei, miskien moet ek net saggies neurie indien julle sensitiewe ore het... *giggel*) Very Happy

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Naggesang

Post by S.J. du Plessis on Sat 28 Jan 2012, 11:59 pm

Dankie vir nuwe sperdatum..."thumbs up" vir Admin en bestuur. Thanks guys. cheers

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Naggesang

Post by S.J. du Plessis on Sun 29 Jan 2012, 2:02 am

Wow...nou net Ammie en Arend se "Naglied vir jou" geluister. (Pragtig!) Ek het sopas besluit: ek los maar die gesingery vir die wie regtig KAN soos hulle!!! (maar indien iemand my ou duifie se gesingery wil besing is julle meer as welkom...)

Torm

Location | Ligging: Donker Afrika
Posts | Bydraes: 249
Points | Punte: 440
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-16
Age | Ouderdom: 55

Re: Naggesang

Post by Torm on Sun 05 Feb 2012, 12:34 pm

Goeie werk, het gestem.

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Re: Naggesang

Post by S.J. du Plessis on Sun 05 Feb 2012, 3:38 pm

Baie dankie vir die stem. Waardeer opreg. Smile
  • Post new topic

Current date/time is Mon 21 May 2012, 4:40 am