• Post new topic

Rondomtalie verweer

Share

S.J. du Plessis

Posts | Bydraes: 113
Points | Punte: 147
Join date | Datum aangesluit: 2011-10-07
Age | Ouderdom: 39

Rondomtalie verweer

Post by S.J. du Plessis on Tue 24 Jan 2012, 12:53 am

Verkeerd word reg
en reg word sleg
waar gaan die mensdom heen?

Sleg word goed
en goed versleg
waar's goeie oordeel heen?

Maar in dit als is ons mens
elk individieul
ons kies reg, goed of sleg
en kan blameer geeneen

S.J. du Plessis © Augustus 2011
  • Post new topic

Current date/time is Mon 21 May 2012, 4:40 am