• Post new topic

Want wat ek wil

Share

Carol Lourens

Location | Ligging: Vaaldriehoek
Posts | Bydraes: 5
Points | Punte: 15
Join date | Datum aangesluit: 2012-01-24
Age | Ouderdom: 54

Want wat ek wil

Post by Carol Lourens on Tue 24 Jan 2012, 9:51 pm

Winterswit in Maniese Psigose

as gyselaar op biopolere reise

'n weegskaal van dorings en rose

tydelik afgesny Prinses van Paleise

Ongelooflik jou kapasiteit

in heerlik wisselende vorme

as Varanus Komodoenis ons beskei'

en Paranoia-waansin lei tot groter norme

Oombliklik die draaikolk van jou gal

dramaties in jou Manie my afgelaai

bebloed verbaas in jou dorings verval

by die vlym-skerp impak in jou afdraai

Verlangend in jou pik maalkolk

Hunkerend na jou binnewip

Kom ons gooi saam 'n dolk

Saggies na komo' se klip

Want wat ek wil, skuld die wereld my

~ Carol Peyper
  • Post new topic

Current date/time is Mon 21 May 2012, 4:44 am