• Post new topic

Pelgrimstog

Share

SWERWER

Location | Ligging: Pretoria
Posts | Bydraes: 148
Points | Punte: 163
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-05
Age | Ouderdom: 55

Pelgrimstog

Post by SWERWER on Sun 29 Jan 2012, 5:08 pm

13/9/2011

Geboortepyn klief die hemelruim
swerwershart bervy
dogma gevangenis en vermurwing
uit my kop en hart bestry

Verraaier ketter leuenaar!
aanklag , verwyt
klagstate van die orde
ballingskap my verwyt

Judas mantel omvou
die voorhoede van my tempel
vry en ongebonde swerwer
my siel se oggendlied

Terugblik verlig die gevangenis
waar dooies histeries ween
malend in die waan
hoereer oor goud nie taan

Kom en sien
vryheid van die leuen
stap n wyle saam
dans die pad na Jerusalem
Swerwer vir ewig my naam

© 2011 Johan Schoeman

Claira Summers

Location | Ligging: Naboomspruit
Posts | Bydraes: 330
Points | Punte: 454
Join date | Datum aangesluit: 2011-09-25
Age | Ouderdom: 37

Re: Pelgrimstog

Post by Claira Summers on Fri 03 Feb 2012, 3:54 pm

Die een is my geliefkoosde een. Laughing
  • Post new topic

Current date/time is Mon 21 May 2012, 4:52 am